Pekanneute - Carya illinoensis – die neut met ‘n ryk en komplekse smaak
Karoo Pekans se visie is om net die beste kwaliteit neute beskikbaar te stel vir die Suid-Afrikaanse mark regdeur die jaar.