Produk aanbieding
Karoo Pekans waarborg kwaliteit met aflewering regdeur die jaar.
-

Kliek hier vir bestelvorm.
Voltooi gerus die bestelvorm vir 'n kwotasie -
Pekanneute word allerwee beskou as een van die gesondste van al die neute. Dit kan 'n waardevolle bydrae lewer tot die veld van voorkomende gesondheid. Bewyse bestaan wêreldwyd dat die gereelde gebruik van pekanneute voorkomend is tot verkeie siektes soos hartsiektes en kankervoorkoming. Dit kan ook beheer uitoefen op suikervlakke en cholesterolvlakke indien dit in die regte hoeveelhede ingeneem word.
- Karoo Pekans voorsien produkte aan die volgende marksegmente:
- • Kleinhandel voorsiening
-
• Grootmaat voorsiening aan die Suid-
Afrikaanse mark - • Grootmaat voorsiening aan die buiteland
Kontak ons gerus by:
info@karoopekans.co.za
